This event is over.
Moreleta Kerk Kerssang-belewenis
Doors open at 4:00 pm
“...en hulle sal Hom Immanuel noem…” Matt 1:23
Moreleta Kerssang-belewenis is ‘n viering van die geboorte van die Lig van die wêreld, Jesus. Laat ons bymekaar kom as vriende, familie en ‘n gemeenskap vir lofprysing gelei deur Joshua Na Die Reën en Simone Roets.