This event is over.

Die Stripshow - Carnival City Mardi Gras

Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Kom kyk hoe Timothy Kieswetter, in sy skreeu snaakse een man komedie "Die Stripshow" al die seksuele taboes en huweliksmites een vir een weg-strip.

In hierdie opvoedkundige komedie word daar met woorde gestrip en nie klere nie. (Al hoe wel hy toe taal en al die lyf het vir dit)

Dit is snaaks, sexy en leersaam.

Moenie hierdie een misloop nie.

As jy 6+ kaartjies koop ontvang jy 'n gratis boek "Ontbyt in die bed en Seks in die kombuis"