This event is over.
Sorina die Flooze van Witbank
Doors open at 6:30 pm
Fondsinsameling geleentheid wat gereël word deur Solidariteit Helpende Hand om fondse in te samel vir Susan Strijdom ouetehuis in Pretoria. Die kunstenaar vir die geleentheid is Sorina die Flooze van Witbank. Kaas en wyn ingesluit.